Saturday, August 4, 2007

Newspaper clips from 1982

2 comments:

Anonymous said...

Ek het sopas jou hele blog gelees nadat iemand my hierheen verwys het deur 'n comment op my eie blog te los toe ek 'n post geskryf het oor "The sadness of war". Klaarblyklik ken hy julle goed. En jy is reg, mag ons nooit vergeet nie!
Jammer oor jou verlies, en sterkte vorentoe.

Anonymous said...

Danie van der Westhuizen (jnr)

ek het so pas deur my sussie se blog gelees , en is baie dankbaar vir julle almal se bydraes hier. ek was op daardie staduim toe dit gebeur het in ruacana in die artillerie, so sal graag van mense wil hoor wat direk met my pa en swaer in kontak was

groete Danie